Tuis

Marlou Projekte beskik oor professionele ambagsmanne gebaseer in Pretoria en omgewing.  Met jare se ondervinding in houtwerk en kombuiskaste is Marlou Projekte se span die oplossing!

Geen werk is te groot of te klein nie.  Ons is trots op ons werk en trots op die reeks van dienste wat ons aan ons kliënte lewer.